About Us

Mall Map

Contact Us

79 Skilpad Rd
Monument Park

Tel:012 460 2301

Ons spesialiseer in die opmaak van Graad 1 tot graad 7 skoolpakkies (aan die begin van elke jaar). Ons voorsien in alle skryfbehoeftes, kuns, boeke, tydskrifte, kaartjies en speelgoed.

 

 

Ons stuur ook fakse en druk fotostate. Die druk en vergroting van foto's en foto rame is

slegs beskikbaar by die Monument Park Tak.

 

 

Copyright. All rights reserved.

Monument Park Shopping Centre